’n Koninklike, feestelike feesweek

Ons woon baie naby aan Hampton Court-paleis in Londen, die afgelope week het ons die BBC se Good Food’s Festive Feast van 8 tot 10 Desember bygewoon. Ons het ons kersvoorrade aangevul met bederfies wat deur vaklui geskep is – en net betyds vir Kersfees! Wonderlike geskenke vir kosliefhebeers! Ons het die vermaak geniet, asook […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!